Een van Potchefstroom Gimnasium se top redenaars, Phillip Human, het ‘n derde plek by die onlangse provinsiale ATKV-redenaarsuitdunne behaal. Hierdie graad 12-leerder gaan nou op 17 Augustus aan die nasionale finaal by ATKV Buffelspoort deelneem.
Antoinette de Lange, ‘n graad 8 Gimmie-leerder, behaal ook ‘n uitstekende sesde plek by die provinsiale uitdunne.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



