NewsNews

Munisipaliteit bewus van kragprobleem in sekere gedeeltes van Potch

Hierdie gedeeltes sluit in Ou Bailliepark, van der Hoffpark, Oewersig, Mooivalleipark en die Dam area

Die noordelike gedeeltes van Potchefstroom sit vanoggend al vroeg sonder krag. Hierdie gedeeltes sluit in Ou Bailliepark, van der Hoffpark, Oewersig, Mooivalleipark en die Dam area. Hierdie kragonderbreking is nie ‘n resultaat van beurtkrag nie.

Die JB Marks Munisipaliteit is bewus van die probleem en daar word tans aan die probleem gewerk om die tegniese fout te herstel.

Verder is daar ook steeds fase-4 beurtkrag wat vanaf 08:00-10:30 en 16:00-18:30 vandag sal plaasvind.

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button