Local newsNewsNews

Baillies hou weer revue!

Daar heers groot opgewondenheid by Laerkool Baillie Park oor Streef Essensie, die skouspelagtige revue wat vanaf 2 – 4 November by die Sanlam Ouditorium op die planke kom.

Daar heers groot opgewondenheid by Laerkool Baillie Park oor Streef Essensie, die skouspelagtige revue wat vanaf 2 – 4 November by die Sanlam Ouditorium op die planke kom.

Na ‘n konsertdroogte van twee jaar is die onderwysers en die leerders drukbesig met die laaste voorbereidings. Klere is ontwerp en aangepas en die grimeringkassies is volgemaak. Belangstellendes word hartlik uitgenooi om op Donderdag 13 Oktober vanaf 18:00 – 19:00 kaartjies in die skoolsaal te kom koop. Slegs kontant word aanvaar. Moenie hierdie groot geleentheid misloop nie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button