Local newsNewsNews
VIDEO: Verval, vandalisme en gebrekkige instandhouding by Potch Dam fasiliteit
Die Herald het saam met DA wyksraadslid, Werner van Onselen, gaan kyk na die huidige toestand van die Potch Dam-fasiliteit.
Die Potchefstroom Dam fasiliteit is tans in ‘n bedenklike toestand met talle instandhoudingsprobleme wat dit vir die publiek onmoontlik maak om die volle potensiaal van die fasiliteit te kan geniet.
Die Herald het saam met DA wyksraadslid, Werner van Onselen, gaan kyk na die huidige toestand van die Potch Dam-fasiliteit.
Video: Wouter Pienaar
Die Potchefstroom Dam fasiliteit is vanaf Maart 2020 as ‘n Covid-19 kwarantynarea gebruik en is eers vanjaar op 14 Februarie weer vir die publiek oopgestel.
Die JB Marks Munisipaliteit het nog nie op die Herald se navrae gereageer nie.
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










