Local newsNewsNews
VIDEO: Mnr. Heyns Deacon begin nuwe hoof(stuk) in M.L. Fick se geskiedenis
Deacon wil graag die tradisieryke skool se historiese waardes behou in samewerking met 'n moderne aanslag.
Laerskool M.L. Fick se voormalige waarnemende hoof vir die afgelope 2 jaar, mnr. Heyns Deacon, is op Woensdag, 12 Oktober 2022 amptelik as hoof aangestel.
Die Herald het met die nuwe hoof gaan gesels oor sy planne vir hierdie tradisieryke skool.

Video: Wouter Pienaar

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



