Local newsNewsNews
WhatsApp tans aflyn in Suid-Afrika
Jou foon is nie stukkend nie, WhatsApp is tydelik aflyn.

Potchefstromers kan tans nie WhatsApp boodskappe sedert ongeveer 09:00 vanoggend (Dinsdag, 25 Oktober) ontvang of stuur nie.
Verbruikers het net een regmerkie op hulle boodskappe gewaar, waarna geen boodskappe wou stuur nie.
Volgens Business Insider, is WhatsApp aflyn regoor Suid-Afrika sowel as dele van Europa en Indië. Dit affekteer heel moontlik biljoene gebruikers.
Dit is nog onseker wat die oorsaak is en wanneer konnektiwiteit herstel sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



