Local newsNewsNews

Trok deur muur van Teologiese Skool

‘n Trok het Woendagoggend (28 Junie) omstreeks 05:00 deur die Teologiese Skool in Thabo Mbekistraat se mure gery.

‘n Trok het Woendagoggend (28 Junie) omstreeks 05:00 deur die Teologiese Skool in Thabo Mbekistraat se mure gery.

Dit was naby die voetoorgang by die verkeerslig en niemand was in hierdie voorval beseer nie. Dit is nog onseker hoe die ongeluk plaasgevind het.

Die trok wat in die baksteenmuur van die Teologiese Skool ingery het.

Die bestuurder het ook ‘n kragpaal platgery en teen ‘n heining van ‘n perseel vasgery, waarna die heining nou plat is. Die elektriese departement was op toneel om te toets vir krag op kragdrade wat daar lê.

Plaaslike owerhede, insluitend Mooirivier Beskerming was ook op die toneel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button