Local newsNewsNews

Veldbrand breek uit by rioolwerke

Plaaslike brandweer, Working on Fire en ander brandbestryders van die Potch brandbestrydingsvereniging is op die toneel. 

‘n Veldbrand het vanmiddag ongeveer 14:30 by die rioolwerke in Potchefstroom uitgebreek.

Plaaslike brandweer, Working on Fire en ander brandbestryders van die Potch brandbestrydingsvereniging is op die toneel.

Een van die groot probleme is dat daar nie voorbrande gemaak is nie.

Volgens NW Sambreel Brandbestrydingsvereniging voorsitter, Eric Stoch is daar ook ‘n privaat vliegtuig gebruik om waterbomme op die vuur te gooi.

JB Marks munisipale woordvoerder, Jeanette Tshite, het bevestig dat daar nie groot skade by die rioolwerke is nie en dat brandweer tans op die toneel is om die brand te beheer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button