Local newsNewsNews
Tokkies se hoofleiers vir vierde kwartaal gekies
Laerskool Mooirivier stel hulle hoofleiers vir die vierde kwartaal bekend.

Laerskool Mooirivier stel hulle hoofleiers vir die vierde kwartaal bekend.
Dianie du Preez (hoofdogter) en Zander van Niekerk (hoofseun) sal die leisels saam met twee onderhoofdogters en-seuns neem.
Hier is Laerskool Mooirivier se hoofleiers:

Voor vlnr: Lienke Coetzee (onderhoofdogter), Dianie du Preez (Hoofdogter), mnr. Jakkie van Vuuren, Zander van Niekerk (hoofseun) en Charlie Botha (onderhoofseun)
Agter vlnr: Simone Bezuidenhout (onderhoofdogter), Inneke Liebenberg (onderhoofdogter), Stephan du Plooy (onderhoofseun) en Rickardt Hattingh (onderhoofseun)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



