Local newsNewsNews
Gimmies vier ‘n suksesvolle jaar saam belanghebbendes
Potchefstroom Gimnasium het Dinsdag, 21 November ‘n spesiale dankie sê-funksie aangebied om verskeie belanghebbendes en ondersteuners van die skool vir ‘n suksesvolle jaar te bedank en waardering uit te spreek. Die funksie het by Roots Lifestyle Centre plaasgevind en was ‘n gesellige geleentheid. Kyk die foto’s hier:
Potchefstroom Gimnasium het Dinsdag, 21 November ‘n spesiale dankie sê-funksie aangebied om verskeie belanghebbendes en ondersteuners van die skool vir ‘n suksesvolle jaar te bedank en waardering uit te spreek. Die funksie het by Roots Lifestyle Centre plaasgevind en was ‘n gesellige geleentheid.
Kyk die foto’s hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













