Mooi Land paartjie wen Toyota Starlet
Twee Potchefstromers, Rudi en Almie Steinbach, kon nie die glimlagte van hul gesigte afvee toe hulle vanaf Renico Construction 'n splinternuwe Toyota Starlet in die Mooi Land-gelukstrekking gewen het nie.
Twee Potchefstromers, Rudi en Almie Steinbach, kon nie die glimlagte van hul gesigte afvee toe hulle vanaf Renico Construction ‘n splinternuwe Toyota Starlet in die Mooi Land-gelukstrekking gewen het nie.
Drie-en-dertig Mooiland-eienaars het op Donderdag, 23 November aan hierdie
trekking deelgeneem.
Hierdie gelukkige paartjie het die geluk aan hul kant gehad toe hulle in ‘n splinternuwe motor die pad huis toe kon vat.
Renico wens Rudi en Almie baie veilige en gelukkige kilometers in hul
nuwe Toyota Starlet toe.
Hier is die Mooi Land eienaars wat vir die kompetisie ingeskryf het
Renico is opgewonde om twee splinternuwe ontwikkelings langs sy Vyfhoek Winkel- en Kleinhandelsentrum aan te kondig:
Uitsig: Hierdie ontwikkeling beskik oor 43 enkelhuise, elk met drie slaapkamers en
twee badkamers.
Hierdie pragtige huise sal vanaf R1,995,000 te koop wees.
Elemente: Bied 57 voltitelerwe reg op die Potchefstroomdam, teen so laag as
R845,000!

Vir meer inligting kontak ons Agent Beatrice by 071 674 5673.
Sien meer by: www.renico.co.za











