Local newsNewsNews

Bomme in Promosa gevind

Inwoners in Promosa vind bomme in hul erwe.

Twee mortier-bomme is onlangs in Promosa gevind. Die bomme is deur inwoners in hul erwe opgegrawe waarna dit deur die polisie verwyder is.

Kolonel Adele Myburg sê dat dié twee bomme mortier-bomme uit die die Tweede Wêreldoorlog tydperk is. Die bomme is Saterdag 25 November uit Promosa verwyder.

“Altwee bomme was deur inwoners in hul erwe opgegrawe,” sê Kolonel Myburg. “Die Plofstof Eenheid het die bomme verwyder vir vernietigingsdoeleindes.”
Geen inwoners is deur die bomme beseer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button