Local newsNewsNews

Tokkies se bestes word vereer

Inneke Liebenberg is as die Sportdogter van die Jaar, Kultuurdogter van die Jaar, Dux-leerder en Tokkie van die Jaar aangewys.

Laerskool Mooirivier het hulle top leerders vir ‘n skitterende 2023 vereer.

Hier is van die wenners:

Klara Kruger: Rotariër 4-ledige toets boekprys

Hannes Malan: Talisman Wisseltrofee vir Diensbaarheid

Zander du Plessis: Tokkie Aanhouer Wen

Egbert Palmer: Sportseun van die Jaar

Stephan du Plooy: Kultuurseun van die Jaar

Dianie du Preez: Leierskap, Hoofdogter 2023

Zander van Niekerk: Leierskap, Hoofseun 2023

Inneke Liebenberg: Sportdogter van die Jaar, Kultuurdogter van die Jaar, Dux-leerder en Tokkie van die Jaar.

Dianie du Preez (Hoofdogter) word vir leierskap vereer.

Egbert Palmer is as die Sportseun van die Jaar aangewys.

Hannes Malan verkry die Talisman Wisseltrofee vir Diensbaarheid

Inneke Liebenberg is as die Sportdogter van die Jaar, Kultuurdogter van die Jaar, Dux-leerder en Tokkie van die Jaar aangewys.

Klara Kruger kry die Rotariër 4-ledige toets boekprys

Stephan du Plooy is as die Kultuurseun van die Jaar aangewys.

Zander van Niekerk: Leierskap as Hoofseun 2023.

Zander du Plessis verkry Tokkie Aanhouer Wen prys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button