NewsNews

Gerugte oor 33-uur kragonderbreking onwaar

In die boodskap word daar gesê dat Eskom, 33 ure se kragonderbrekings beplan om herstelwerk aan 'n transformator wat olie lek te doen.

Boodskappe wat deur sosiale media aangestuur word waar, Eskom glo beplan om  33 ure se kragonderbrekings oor drie dae in Potchefstroom aan te bring is nie waar nie.

Volgens Jeanette Tshite, munisipale woordvoerder, het sy met die direkteur van tegniese dienste bevestig dat die boodskappe nie waar is nie.

In die boodskap word daar gesê dat Eskom, 33 ure se kragonderbrekings beplan om herstelwerk aan ‘n transformator wat olie lek te doen. Dit kom kort op die hakke van kragonderbrekings wat Sondag deur die stad gebeur het, nadat ‘n transformator by een van die substasies afgegaan het. Volgens Tshite was die probleem geidentifiseer en die krag reeds Sondagmiddag omstreeks 17:00 weer aan.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button