Local newsNewsNews
Kerk help haweloses in koue
Diegene wat kan help met die projek, kan Johan by 082 568 5734 en Monica by 081 560 7486 kontak.

Die Sewendedag Adventiste kerk het Saterdag, 1 Junie van 7:00 tot 9:00 oorkant die hof sop en broodjies aan haweloses en minderbevoorregtes uitgedeel. Die kerk doen die projek in Junie en Julie. Daar sal elke
Saterdagoggend van 7:00 tot 9:00 sop en brood beskikbaar wees. Diegene wat kan help met die projek, kan Johan by 082 568 5734 en Monica by 081 560 7486 kontak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



