CommunityLocal newsNewsNewsRegional News

Geel vlak 2-weerwaarskuwing vir Noordwes uitgereik

Geel vlak 2-weerwaarskuwings is uitgereik vir verskeie Suid-Afrikaanse provinsies, insluitend Noord-Wes, Gauteng, Limpopo en KwaZulu-Natal, vir erge donderstorms.

Die Suid-Afrikaanse Weerdienste het ‘n geel vlak 2-weerwaarskuwing vir erge donderstorms vir verskeie dele van die land uitgereik. Volgens die nuutste waarskuwing kan inwoners van Gauteng, die Noordwes, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal donderstorms verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdienste maan inwoners van hierdie gebiede om versigtig te wees, veral op die pad, en om enige reisplanne na gelang van die weeromstandighede te hersien.

Reënerige toestande kan die padomstandighede drasties beïnvloed, en bestuurders moet ekstra aandag gee aan sigbaarheid en padomstandighede om ongelukke te voorkom.

Bronne: Suid-Afrikaanse Weerdienst, SABC News

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Jade Sateria

I am Jade Sateria, a seasoned journalist with expertise in investigative reporting, feature writing, and multimedia storytelling. My skills include in-depth research, compelling narrative creation, and data analysis. I have 6 years of experience in journalism, social media marketing and developing communications paradigm.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button