Local newsNewsNews
Veldbrand langs Govan Mbeki
Daar is n groot veldbrand langs Govan Mbeki wat tans woed.

ʼn Veldbrand langs Govan Mbeki veroorsaak tans rook oor die pad.
Nooddienste is oppad na die toneel om die brand onder bedwang te probeer bring.

Gister, 30 Junie, was daar ook n groot veldbrand langs die N12 naby aan Klerksdorp.
Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle in die area ry.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



