Local newsNewsNews

Geen ernstige beserings na drie voertuie op N12 bots

’n Ongeluk tussen drie voertuie op die hoek van Rossstraat en die N12 het op 9 Julie die verkeer tot stilstand gebring. Een persoon is met geringe beserings hospitaal toe geneem, en die pad is vir sowat 30 minute gesluit.

‘n Groots botsing waarin drie voertuie betrokke was het op 9 Julie omstreeks 18:24 plaasgevind.

Die ongeluk het op die hoek van Ross-straat en die N12 gebeur. Daar was gelukkig geen ernstige beserings nie, maar die pad was vir ongeveer 30 minute gesluit gewees. ER24 het een pasiënt met geringe beserings na ‘n plaaslike hospitaal vervoer.

Die polisie en verkersbeamptes was op die toneel vir verdere ondersoek.

Drie voertuie in ongeluk op N12 en Rossstraat. Geen ernstige beserings, pad vir 20 minute gesluit.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button