Local newsNewsNews
Varsmark weer ‘n Saterdagoggend hoogtepunt
Die Varsmark was soos gewoonlik 'n treffer op Saterdag, 27 Junie.
Die alombekende Varsmark by MC Roodeweg oorkant Roots Lifestyle Centre was oudergewoonte weer ‘n fees vir markgangers wart ten spyte van ‘n koel oggend die warm atmosfeer geniet het.
Die verskeidenheid stalletjies en vars produkte het dit weer ‘n fantastiese geleentheid gemaak om aankope te doen vir die week of om net met ‘n koffie en ‘n lekkerny in die opelug te sit.
Hier is foto’s van die dag: (Foto’s – Wouter Pienaar)






Colton Stark, Timon Berrington and
Elijah Roberts

Quinton Smith

en Alri Bosch
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



