Local newsNewsNews

AfriForum maak herwinning pret by Baillie Park

AfriForum het met Deswalner Recycling in samewerking getree vir hierdie projek.

AfriForum het op Dinsdag, 23 Junie ‘n herwinningsprojek by Laerskool Baillie Park geloods met die oogpunt om ‘n hart vir ‘n skoon omgewing by die leerders te kweek.

Alta Pretorius, distrikskoördineerder van AfriForum in die Mooirivier het met die leerders oor die belangrikheid van herwinning gesels, waarna leerders pamflette gekry het. AfriForum het met Deswalner Recycling in samewerking getree vir hierdie projek.

Op hierdie pamflette is ‘n QR-kode wat hul ouers kan skandeer om aan te teken om deel van die herwinningsprojek te wees. Ouers kan kies of herwinningsmateriaal weekliks of tweeweekliks opgelaai kan word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button