Local newsNewsNews
AfriForum-buurtspan hou aan woeker
Die buurtspan was die afgelope maand baie bedrywig in Potch.
Die AfriForum-buurtspan is weer hard aan die werk hierdie week op die N12 middelman waar hul die gras netjies sny.
Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoƶrdineerder vir die Mooirivier, noem dat die buurtspan ook gehuur kan word om ander dele van Potch skoon te maak.
Hierdie buurtspan het vroeƫr hierdie maand gedeeltes oorkant die Trimpark in Gova Mbeki-rylaan skoongemaak.
Vir meer inligting kontak Alta Pretorius by 081 392 2071
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



