Advertorial

Ontdek Eastvaal Multi se beste aanbiedings vir nuwe voertuie!

Eastvaal Mahindra se bekendstelling bied 'n glansryke geleentheid vir voertuigkoopers met 'n fokus op kwaliteit en diens.

Eastvaal Mahindra het onlangs hul bekendstelling gehou met ‘n glansryke atmosfeer en ‘n reeks aantreklike spesiale aanbiedings vir potensiële kopers. Die geleentheid het plaasgevind met ‘n besondere klem op die uitstekende kwaliteit voertuie en die toegewyde diens wat die handelsmerk bied.

Die geleentheid het die nuutste voertuigmodelle ten toon gestel, insluitende die Chery Tiggo 7 PRO Max, Tiggo 8 PRO Max, Renault Kiger, en die nuwe Mahindra Scorpio N. Kopers wat ‘n nuwe voertuig wil aanskaf, kan voordeel trek uit spesiale transaksieassistering tot en met R15 000, sowel as gratis ‘Towbar’ en ‘Smash & Grab’ op geselekteerde voertuie. Hulle bied ook ‘n spesiale aanbieding van 10% afslag op alle parte en tariewe vir herstelwerk.

Daar is ook verskeie opsies van demo modelle en tweedehandse modelle beskikbaar teen billike pryse. “As deel van ons toewyding tot uitnemendheid, bied Eastvaal Mahindra nie net voertuie van topgehalte aan nie, maar verseker ook dat ons kliënte die beste moontlike diens geniet,” het Ferdi Coetzee, die takbestuurder gesê. Vir meer inligting oor die spesiale aanbiedings of om ‘n toetsrit te bespreek, kan potensiële kopers Eastvaal Mahindra kontak by 018 001 0836.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Jade Sateria

I am Jade Sateria, a seasoned journalist with expertise in investigative reporting, feature writing, and multimedia storytelling. My skills include in-depth research, compelling narrative creation, and data analysis. I have 6 years of experience in journalism, social media marketing and developing communications paradigm.

Related Articles

Back to top button