SportSport

Landbou Gholfklub hou groot toernooi dié naweek

Landbou Gholfklub het die naweek van 12 en 13 Maart hul klubkampioenskappe gehou. Dit was ‘n vol veld en die uitslae is as volg: 2016 Klubkampioen mans – Hendrik Esterhuizen (jr.) 2016 Klubkampioen dames – Louise Horn Afdeling A wenner (beste bruto) – Werner Smith Afdeling B wenner (beste bruto) – Hennie Harmse Afdeling C …

Landbou Gholfklub het die naweek van 12 en 13 Maart hul klubkampioenskappe gehou.
Dit was ‘n vol veld en die uitslae is as volg:
2016 Klubkampioen mans – Hendrik Esterhuizen (jr.)
2016 Klubkampioen dames – Louise Horn Afdeling A wenner (beste bruto) – Werner Smith Afdeling B wenner (beste bruto) – Hennie Harmse
Afdeling C wenner (IPS) – Dries Kruger Die senior afdeling kompetisie sal later die jaar plaasvind.Landbou GK bied ook weer die Smutsvinger Classic aan oor die Paasnaweek, 25, 26 en 28 Maart. Speelgelde beloop R450 vir al drie dae en sluit ‘n halfwegete in. Om per dag te speel kos R180. Daar is pryse daagliks asook oor die drie dae.
Kontak die klub by 018 294 7586.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button