SportSport

Hokkieseuns skitter in Menloparktoernooi

Gimmies se o.16A seunshokkiespan was die wenners van die Menlopark-toernooi wat die afgelope vakansie plaasgevind het. Op die foto heel voor is Ronald Hendriks en Henco Labuschagné. Mlnr: Gerhard Koornhof, Johan Viljoen, Marinus Pienaar, Anro Prinsloo, Phillip Jonker, Hannes Koornhof en Jamie Kruger. Anlr: Me. Soekie Coertzen (spanbestuurder), Kyle Coetzee, Marthinus du Preez, Martin Landman, …

Gimmies se o.16A seunshokkiespan was die wenners van die Menlopark-toernooi wat die afgelope vakansie plaasgevind het.

Op die foto heel voor is Ronald Hendriks en Henco Labuschagné. Mlnr: Gerhard Koornhof, Johan Viljoen, Marinus Pienaar, Anro Prinsloo, Phillip Jonker, Hannes Koornhof en Jamie Kruger. Anlr: Me. Soekie Coertzen (spanbestuurder), Kyle Coetzee, Marthinus du Preez, Martin Landman, Benic van Onselen, JP Frauendorf en De Wet Coertzen.

Na afloop van Menlopark se o.16 seuns hokkietoernooi is ses Gimmies vir die toernooispan gekies. Onder Vlnr: Anro Prinsloo, Ronald Hendriks (word as die speler van die toernooi aangewys) en Johan Viljoen. Alnr: Henco Labuschagné, Benic van Onselen en Gerhard Koornhof.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button