Skopboksers maak naam in rooi en groen by SA’s
Skopboksers van KFA Kickboxing Potchefstroom wat deel was van die Noordwesspan wat nege medaljes by SAKA SA Kampioenskappe verwerf het. Die volgende skopboksers het hulself uitstekend van hulle taak gekwyt. Chané Bester (2 goud), Meriska Malherbe, (silwer), Linda Nel (2 brons), Henré van den Berg (silwer), Heinrich Schutte (goud) en Markus Madeleyn, (2 brons). Gesamentlik …

Skopboksers van KFA Kickboxing Potchefstroom wat deel was van die Noordwesspan wat nege medaljes by SAKA SA Kampioenskappe verwerf het.
Die volgende skopboksers het hulself uitstekend van hulle taak gekwyt. Chané Bester (2 goud), Meriska Malherbe, (silwer), Linda Nel (2 brons), Henré van den Berg (silwer), Heinrich Schutte (goud) en Markus Madeleyn, (2 brons). Gesamentlik het Noordwes 34 medalje gewen met 29 skopboksers in dié kampioenskap. Dit sluit 13 goue, 8 silwer en 13 bronsmedaljes in.
Vir meer inligting en om deel te word van ’n skopboksklub naby jou, kontak die ondervoorsitter van NW Kickboxing, Sensei Johan van der Schyff by 082 853 4824.



