Gimmies se senior-sewesspan is Luiperdkampioene en boonop spog Gimmies met drie spelers in die Luiperds-skole-sewesspan wat aan die nasionale skole-sewestoernooi gaan deelneem. Voor is Johatt Batsietseng, Anelka ‘Yster’ Barends (Luiperdsspan), JD van den Berg, Johan Minnaar (kapt.), Dirkie Louw (Luiperdsspan) en Akker Delport. Agter: Mnr. Philip Janse van Rensburg (afrigter), Giovanni Pestana, Keenan Twigg (Luiperdsspan), Armand Engelbrecht, Billy Jacobs, Frank-Lee Jackson, Hans Laufs en mnr. John-Ross Jackson (afrigter).
Gimmies en Volkies het verlede naweek by die Lichtenburg Sewestoernooi weer hulle staal bewys met ‘n paar oortuigende vertonings.
Volkies se Sewes-rugbyspan het die plaatfinaal by die Lichtenburg Sewes skoletoernooi gewen. Gustav Erlank, Luhan Dreyer en Rikus van Zyl is vir die Noordwes o.17-span gekies en Rikus is aangewys as die beste speler van die toernooi.Gimmies se senior-sewesspan is Luiperdkampioene en boonop spog Gimmies met drie spelers in die Luiperds-skole-sewesspan wat aan die nasionale skole-sewestoernooi gaan deelneem. Voor is Johatt Batsietseng, Anelka ‘Yster’ Barends (Luiperdsspan), JD van den Berg, Johan Minnaar (kapt.), Dirkie Louw (Luiperdsspan) en Akker Delport. Agter: Mnr. Philip Janse van Rensburg (afrigter), Giovanni Pestana, Keenan Twigg (Luiperdsspan), Armand Engelbrecht, Billy Jacobs, Frank-Lee Jackson, Hans Laufs en mnr. John-Ross Jackson (afrigter).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.