SportSport

Koshuis rugbyeindstryde op die Fanie vanaand

Daar is vanaand (Woensdag, 22 Augustus) groot koshuisrugbyaksie op die Fanie du Toit Sportgronde met Patria Manskoshuis en Over de Voor Manskoshuis wat mekaar in die eerstespanstryd in die Superreeks aanvat. Hierdie wedstryd gaan op die A-veld plaasvind met die afskop om 21:00.  Patria het verlede jaar die titel as die NWU koshuiskampioene gevat en …

Daar is vanaand (Woensdag, 22 Augustus) groot koshuisrugbyaksie op die Fanie du Toit Sportgronde met Patria Manskoshuis en Over de Voor Manskoshuis wat mekaar in die eerstespanstryd in die Superreeks aanvat.

Hierdie wedstryd gaan op die A-veld plaasvind met die afskop om 21:00.  Patria het verlede jaar die titel as die NWU koshuiskampioene gevat en sal hierdie jaar weer dieselfde wil doen.

In die Premierreeks gaan Hombré Manskoshuis teen Excelsior Manskoshuis te staan kom op die B-veld om 20:00. Die wenner van hierdie wedstryd sal dan volgende jaar in die NWU se Koshuisrugby Superreeks deelneem.

Hou die webblad dop vir foto’s en uitslae. 

Bepalings:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button