SportSport

Roux Lombard wen IPS-kompetisie

Die was ’n besige tyd die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub. Verskeie kompetisies is aangebied en die uitslae was: * Woensdag 15 Augustus – IPS kompetisie Die wenners was: Kobus Gerber – 40 punte Bertus Huisamen – 39 punte Henry Swanepoel – 38 punte * Vrydag 17 Augustus – ‘n Beterbal Stableford-kompetisie van die …

Die was ’n besige tyd die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub. Verskeie kompetisies is aangebied en die uitslae was:

* Woensdag 15 Augustus – IPS kompetisie

Die wenners was:

Kobus Gerber – 40 punte

Bertus Huisamen – 39 punte

Henry Swanepoel – 38 punte

* Vrydag 17 Augustus – ‘n Beterbal Stableford-kompetisie van die Ons Hoop Meisieskoshuis van Hoër Volkskool vir fondsinsameling

Die wenners was:

Corne Nel en Chris Theron – 50 punte

  1. Seamore en Johan Schoonen – 48 punte

Jenny Havenga en Spiros Angelides – 47 punte

* Saterdag 18 Augustus – IPS-kompetisie geborg deur Wyma Makelaars

Die wenners was:

Roux Lombard met 38 punte

Willie Venter met 36 punte

Gertie Gerber met 36 punte

*Op Sondag 19 Augustus het die Noordwes Gholf Unie hulle jaarlikse Ope Mid Amateurkampioenskappe by Rustenburg gholfklub gehou. Die toernooi is gewen deur Ruan Botha van Randpark Gholfklub met ‘n telling van 141, drie houe onder baansyfer. Hy het ook daarin geslaag om die titel wat hy verlede jaar by Pecanwood Gholfklub gewen het, suksesvol te verdedig. Christo Peens was die beste speler van Potchefstroom Buiteklub en het gesamentlik 10de geëindig met ‘n telling van 149, vyf oor baansyfer.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button