SportSport
Foto’s: Laerskoolatletiek op sy beste by McArthur
Dit was ‘n kleurvolle atletiekskouspel soos min toe Laerskool Mooiriver hulle prestigeatletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag (26 Januarie) by die Kenneth McArthur-stadion aangebied het. Nege skole het aan hierdie byeenkoms deelgeneem wat Mooirivier as gasheerskool, ML Fick, Bailliepark, La Hoff (Klerksdorp), Burgersdorp, Lichtenburg, Potch Primary, Potch Central en Rissiville (Vereeniging) ingesluit het. Die jong atlete was …

Dit was ‘n kleurvolle atletiekskouspel soos min toe Laerskool Mooiriver hulle prestigeatletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag (26 Januarie) by die Kenneth McArthur-stadion aangebied het.
Nege skole het aan hierdie byeenkoms deelgeneem wat Mooirivier as gasheerskool, ML Fick, Bailliepark, La Hoff (Klerksdorp), Burgersdorp, Lichtenburg, Potch Primary, Potch Central en Rissiville (Vereeniging) ingesluit het.
Die jong atlete was vuur en vlam op die tartan en woelig op die veld met talle byeenkomsrekords wat in die proses gespat het.
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





























