SportSport

Twee rugbyspelers van ML Fick presteer vir Luiperds by o.13 Cravenweek

Smith speel A-span Luiperds wat in die week drie wedstryde gewen en een teen die Valke verloor het.

Dian Smith en Junior Kuhn van Laerskool ML Fick was vir die Luiperds o.13-span gekies wat in Witrivier drie uit hulle vier wedstryde gewen het.

Beide die seuns het die afgelope vakansie aan die Cravenweek deelgeneem. Kuhn het in die XV-tal deelgeneem waarvan hy twee drieë ingepalm het.

Smith speel A-span Luiperds wat in die week drie wedstryde gewen en een teen die Valke verloor het.
Smith het teen die Valke ’n drie ingepalm.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button