SportSport

Ontmoet die Luiperds se eerste vroue vise-president

Potchefstroom Herald se sportjoernalis, Wouter Pienaar, het hierdie week met Vernoreen Roems, die Luiperds Rugbyunie se eerste vroue vise-president gaan gesels oor rugby, die rol van vroue in sport en hoekom liefde vir rugby in ons provinsie en land gekweek moet word.

Potchefstroom Herald se sportjoernalis, Wouter Pienaar, het hierdie week met Vernoreen Roems, die Luiperds Rugbyunie se eerste vroue vise-president gaan gesels oor rugby, die rol van vroue in sport en hoekom ‘n groter liefde vir rugby in ons provinsie en land gekweek moet word.

Lees môre se Potchefstroom Herald (18 Julie) vir die volledige onderhoud en storie met Vernoreen. 

Luister na ‘n paar klankgrepe van die onderhoud hier onder:

Vernoreen gesels oor waar haar passie vir rugby begin het: 

Vernoreen gesels oor die belangrikheid van vroue rugby en die opbou daarvan: 

Vernoreen gesels oor die belangrikheid van skolerugby

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button