SportSport

Gimmie dogters behaal NW Dragons span

Dit is ‘n groot prestasie vir hierdie twee leerlinge wat dié seisoen baie by ervare spelers soos onder meer Anneke Bosch, Masabata Klaas en Lizelle Lee sal kan leer.

Die kriekettalent by Gimmies is iets wat elke jaar groei, veral by die dogters.
Dit is dus geen wonder dat Anica Swart en Colleen Oosthuizen tot die senior Noordwes Dragons vrouekrieketspan verkies is nie.

Dit is ‘n groot prestasie vir hierdie twee leerlinge wat dié seisoen baie by ervare spelers soos onder meer Anneke Bosch, Masabata Klaas en Lizelle Lee sal kan leer.

Colleen Oosthuizen
Anica Swart

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button