SportSport

Foto’s: Atlete gaan vir goud by ACNW byeenkoms

Die groot trekpleister van die aand was die 5000m wedloop waar die Comrades kampioen, Gerda Steyn en die voormalige SA middelafstandkampioen, Carina Viljoen te sien was.

Die vierdie ACNW (Atletiek Sentraal Noordwes) Ope baan en veldbyeenkoms het weer vir groot opwinding gesorg met talle plaaslike en nasionale atlete wat hulle stempel gisteraand (Dinsdag, 24 November) afgedruk het.

Die groot trekpleister van die aand was die 5000m wedloop waar die Comrades kampioen, Gerda Steyn en die voormalige SA middelafstandkampioen, Carina Viljoen te sien was. Viljoen het die wedloop in 16:36:57 gewen.

Hier is die volledige uitslae:

Kyk die foto’s hier as ook die uitsending van die byeenkoms:

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button