SportSport

Gimmie atlete skitter by senior SA atletiekkampioenskappe

Karmen Fouché verwerf twee silwermedaljes in hoogspring en verspring. Sy is tans 4de op die wêreldranglys vir hoogspring en 7de vir verspring.

Karmen Fouché, Jeanne Visser en Danielle Verster (almal Gimmie-atlete) het hulle uitstekend van hulle taak tydens die SA-senior-atletiekkampioenskappe gekwyt. .

Danielle Verster verwerf ’n goue medalje vir 1500m en is tans 16de op die wêreldranglys vir dié item.

Karmen Fouché verwerf twee silwermedaljes in hoogspring en verspring. Sy is tans 4de op die wêreldranglys vir hoogspring en 7de vir verspring.

Jeané Visser behaal ’n sesde plek in hoogspring.

Lees meer in Donderdag, 22 April se uitgawe van Potchefstroom Herald

Karmen Fouché, Jeanne Visser en Danielle Verster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button