SportSport

Volkie skuts in Noordwes-span ingesluit

Dalton Janse van Rensburg is ook aangewys as die kaptein van hierdie span wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Skyfskietkompetisie gaan deelneem.

Volkskool spog met nege Volkie-skuts wat na afloop van die naweek se Noordwesproewe in die Noordwes-span ingesluit is. Dalton Janse van Rensburg is ook aangewys as die kaptein van hierdie span wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Skyfskietkompetisie gaan deelneem.

Hier is Volkies se top skuts. Voor: Emma du Plooy, Graham Conradie, Francois Crafford en Eduhardt Smuts. Middel: Dalton Janse van Rensburg (kaptein), Carley Swanepoel en Wian van Rensburg. Agter: Paul van Bosch en Erwee Mostert. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button