SportSport

Gimmie maak naam in binnenshuise krieket

Somé Cromhout, een van Potchefstroom Gimnasium se uitblinkers in binnenshuise krieket het vanaf 29-30 Oktober aan die o.17 SA Juniorwêreldbeker uitdunne deelgeneem en is tot die SA span verkies. 

Somé Cromhout, een van Potchefstroom Gimnasium se uitblinkers in binnenshuise krieket het vanaf 29-30 Oktober aan die o.17 SA Juniorwêreldbeker uitdunne deelgeneem en is tot die SA span verkies.

Somé sal in 2023 nou in Dubai vir die SA o.17 span in Dubai by die krieketwêreldbeker verteenwoordig.

Somé sal in 2023 nou in Dubai vir die SA o.17 span in Dubai by die krieketwêreldbeker verteenwoordig. Foto: Verskaf
Some Cromhout speel ‘n dryfhou. Foto: Verskaf.

Dit is ‘n fantastiese prestasie vir hierdie graad 8-leerder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button