Die Potchefstroom Swemklub is die algehele wenners van die 2022 Noordwes Langbad Swemkampioenskappe na ‘n fantastiese vertoning deur beide seuns en dogters in hierdie swemgala wat vanaf 7-11 Desember by die Potchefstroom Dam plaasgevind het.

Harties Reflections eindig in die tweede plek met die NWU Swemklub wat die derde plek beklee.
Finale puntestand (mans):
- Potchefstroom Swemklub: 2481.5
- NWU Swemklub: 2253.5
- Harties Reflections: 2147
Finale puntestand (vroue):
- Potchefstroom Swemklub: 3063
- Harties Reflections: 2573
- Otters Rustenburg: 1578

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





