
2022 was ‘n jaar propvol interessante en unieke sportgebeure in
Potchefstroom wat die stad se reputasie as plek vir uitnemendheid op
die sportveld versterk het.

Januarie
- NW Dragons batter, Lizelle Lee, is
named as the Women’s ODI Cricketer of the Year. - Liezel Gouws is named as the
ACNW Athlete of the Year - Saints Christian School showcases
the first soccer astroturf in
Potchefstroom.

Februarie
- Volkies open hulle nuwe bergfietsbaan in hulle 100ste bestaansjaar
- Gimmies wen die Noordwes Interhoër.

- NW Dragons head coach, Monty Jacobs, is suspended. Craig Alexander takes over the coaching job.
Maart - Die NWU se Varsitybekerspan
behaal oorwinnings oor Tukkies en
Kovsies.

- Potch se top skole sportsterre
vorm deel van die NWU CHHP se
nuwe hoë prestasie program. - Die voormalige Volkie, Pieter du Toit wen sy eerste skof in die uitdagende Cape Epic Bergfietswedren
April - The Netherlands wins the Junior Women’s Hockey World Cup in
Potchefstroom after beating Germany 3-1 in the final in Potchefstroom at the NWU Astroturf. - Prof Pieter Kruger wen die SA Baanfietstitel.

Mei
- THS Potchefstroom beats Potchefstroom Boys’ High in the Classic Clash.
- AFC Bournemouth (English Premier League side) visits Saints
Christian School - Volkies se netbal en rugbyspanne behaal Classic Clash oorwinnings teen Gimmies. Gimmies se dogtershokkiespan klop vir Volkies.

Junie en Julie
- Ikageng-based NW Signal FC
gets promoted to the ABC Motsepe
League for the first time in the
club’s history. - Terseus Liebenberg is aangewys as SA se beste atletiekafrigter sedert
hertoelating. - Potch Dorp Rugbyklub wen hulle tweede Neserliga in ‘n ry nadat hulle vir Klerksdorp Rugbyklub in
die eindstryd met 37-8 klop. - Die Dr. Kenneth Kaunda netbalspan wen die SA o.19 Netbalkampioenskappe.

Augustus
- Laerskool Mooirivier wen beide Super 12-tennistitels
- Die NWU bied ‘n baie suksesvolle SA Nasionale Netbaltoernooi aan
- Adele Broodryk, ‘n NWU-lektor, eindig in die derde plek by die 2022
Comrades Marathon.

September
- Die All Blacks se o.19 rugbyspan speel teen die Luiperds se o.19 span en wen met 42-31 op Olënpark.
- Senuran Muthusamy word benoem as die Noordwes Dragons se Speler van die 21/22 seisoen.
- Die NWU Tennis se kleibane word
vir die eerste keer in gebruik geneem. - Caput wen die NWU se Koshuisrugbytitel.


Oktober
- Volkies se eerste en o.15A krieketspanne is beide NW-kampioene.
- Laerskool Baillie Park se o.13 krieketspan is NW-wenners nadat hulle vir Laerskool Mooirivier in die finaal met ses lopies wen.

November
- Burger van der Westhuizen is as die NWU se nuwe Varsitybekerafrigter aangewys.
- Drie van Potchefstroom en die Noordwes Dragons se top jong kriekettalent, Elandri Janse van
Rensburg, Nthabiseng Nini en Anica Swart behaal die o.19 SA Vroue
Wêreldbekerspan. - HP Swart wen die toekenning vir die Luiperds se Speler van die Jaar.

Desember
- Die Noordwes Universiteit het ‘n baie suksesvolle 2022 FIH Mans
Hokkie Nasiebeker in November en Desember aangebied, wat Suid-Afrika as gasheer gewen het, toe hulle
vir Ierland 4-3 in die eindstryd geklop het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



