Potchefstroom se top jong junior atlete het op Vrydag, 3 Februarie die NWU McArthur-stadion behoorlik aan die brand gehardloop tydens die J.B. Marks atletiekbyeenkoms.
Foto’s: Wouter Pienaar
Atlete van Laerskool Mooirivier, Laerskool Baillie Park, Laerskool M.L. Fick, Potchefstroom Primary, Potchefstroom Central, Laerskool President Pretorius sowel as Vyfhoer Laer en ander het hulle beste by hierdie byeenkoms gegee.
Kyk die uitslae hier: JB Marks PS Team List 2023
‘n Groot groep atlete is ook in die JB Marks span opgeneem wat volgende aan die distriksbyeenkoms teen ander skole van die Kenneth Kaunda-distrik sal deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


























