SportSport

Gimmies se o.16A seunshokkiespan is NWU Prestigereeks wenners

Op die NWU Astrobane was Gimmies in bekende toestande net te goed vir hulle teenstanders van Mpumalanga. 

Daar was Gimmie-vreugde in die lug gistermiddag (Vrydag, 5 Mei) toe die o.16 seunshokkiespan met ‘n 2-0 sege teen Hoërskool Middelburg goud gewen het.

Op die NWU Astrobane was Gimmies in bekende toestande net te goed vir hulle teenstanders van Mpumalanga.

Foto’s: Verskaf

Die eerste seunshokkiespan het ook bewys wat in hulle steek toe hulle vir Hoërskool Marais Viljoen met 7-0 geklop het. Sodoende eindig die eerste span in die vyfde plek algeheel.

Die 2023 NWU Prestigereeks finaal vind hierdie naweek vanaf 5-6 Mei in Potchefstroom plaas waar die algehele wenners en finale posisies in verskeie wintersportsoorte gekroon word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button