SportSport

Foto’s: Gimmies se eerste seunshokkiespan verslaan Marais Viljoen

Gimmies verslaan Marais Viljoen met 7-0 op die NWU Astro.

Potchefstroom Gimnasium se eerste seunshokkiespan het dalk nie ‘n medalje vanjaar in die NWU Prestigereeks verower nie, maar hulle kon steeds daarin slaag om hulle merk te los met ‘n 7-0 sege teen Hoërskool Marais Viljoen van Alberton.

Onder leiding van hul kaptein, Jan-Adriaan van Wyk, was hierdie span kookwater op die dag.

Gimmies eindig algeheel vyfde nadat hulle vroeër in die reeks in die kwartfinaal vasgeval het.

Foto’s: Wouter Pienaar

Gimmies se eerste seunshokkiespan klop Marais Viljoen met 7-0 om die vyfde plek te neem. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button