Afrikaanse Russe sing FAK-liedjies
Studente van Rusland wat in Suid Afrika kom Afrikaans studeer, praat nie net die taal vlot nie maar kan ook in Afrikaans sing.