Herald gesels met Springbok-rugbylegende Prof. Johan Claassen
Potchefstroom Herald het met die oudste lewende Springbok-kaptein, Johan Claassen gaan gesels oor sy lewenslange betrokkenheid by rugby. Hier het Claassen 'n paar staaltjies vertel.

Potchefstroom Herald het met die oudste lewende Springbok-kaptein, Johan Claassen gaan gesels oor sy lewenslange betrokkenheid by rugby. Hier het Claassen ‘n paar staaltjies vertel.
Kyk die video hier:
Lees môre se uitgawe ( 1 Junie) van Herald vir die volledige berig waar Claassen van sy groot spore in rugby vertel.