In die rekordboeke: Caster Semenya wen goud by 2009 IAAF Wêreldkampioenkappe

Almal kan onthou toe Caster Semenya vir die eerste keer groot naam in 2009 gemaak het. In hierdie video kyk ons terug na Semenya se eerste groot vertoning in Berlyn toe sy haar teenstanders voos gehardloop het en ‘n welverdiende goue medalje vir Suid-Afrika huis toe gebring het. Semenya oefen tans in Potchefstroom onder die …

Almal kan onthou toe Caster Semenya vir die eerste keer groot naam in 2009 gemaak het. In hierdie video kyk ons terug na Semenya se eerste groot vertoning in Berlyn toe sy haar teenstanders voos gehardloop het en ‘n welverdiende goue medalje vir Suid-Afrika huis toe gebring het.

Semenya oefen tans in Potchefstroom onder die afrigting van Jean Verster en is in topvorm voor die 2016 Olimpiese Spele waar sy ‘n groot gunsteling vir goud is.

Video: YouTube

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button