Sê Jou Sê Episode 16
Sê Jou Sê Episode 16 – YouTube Hierdie week praat Dustin Wetdewich oor ‘n storie wat hy vroeër jare gedek het. Diè van ‘n man wat homself as ‘n polisieman voordoen en jong vroue verkrag. Richard Mnanzana, die Luiperds Rugby se terrein bestuurder gee vir ons ‘n kykie na hoe Olën Park voor ‘n wedstryd voorberei word. Finally Brigadier …

Sê Jou Sê Episode 16 – YouTube
Hierdie week praat Dustin Wetdewich oor ‘n storie wat hy vroeër jare gedek het. Diè van ‘n man wat homself as ‘n polisieman voordoen en jong vroue verkrag. Richard Mnanzana, die Luiperds Rugby se terrein bestuurder gee vir ons ‘n kykie na hoe Olën Park voor ‘n wedstryd voorberei word.
Finally Brigadier Steven Moodley talks about the impact of the annual crime forum on Potchefstroom.