Sê Jou Sê Potchefstroom Herald Episode 12
Potch EPISODE 12 – YouTube Hierdie week praat Hans-Jurie Moolman Democratic Alliance koukusleier in J.B. Marks oor die grondgrype naby Mooibank. Louis Janse van Rensburg gaan hoor by Dr. Corrie Rheeder wat kan eerstejaars vanjaar met R&O by die North-West University Potchefstroom Campus verwag. en ons gesels met Van Reg & Rede oor wat …

Hierdie week praat Hans-Jurie Moolman
Democratic Alliance
koukusleier in J.B. Marks oor die grondgrype naby Mooibank.
Louis Janse van Rensburg
gaan hoor by Dr. Corrie Rheeder wat kan eerstejaars vanjaar met R&O by die
North-West University Potchefstroom Campus
verwag. en ons gesels met
Van Reg & Rede
oor wat 2021 vir hulle inhou.