Totsiens maar nie vaarwel nie: Top 5 met Noordwes Krieket se Heinrich Strydom

Die hoofuitvoerende beampte (HUB) van Noordwes Krieket, Heinrich Strydom, gaan begin Augustus by die Dolphins in Durban die pos van HUB daar oorneem. Voordat Strydom Potchefstroom verlaat het Herald in ‘n persoonlike onderhoud oor ‘n paar van sy top 5 oomblikke aan die stuur van sake by Senwes Park uitgevind. Kyk die video hier:

Die hoofuitvoerende beampte (HUB) van Noordwes Krieket, Heinrich Strydom, gaan begin Augustus by die Dolphins in Durban die pos van HUB daar oorneem. Voordat Strydom Potchefstroom verlaat het Herald in ‘n persoonlike onderhoud oor ‘n paar van sy top 5 oomblikke aan die stuur van sake by Senwes Park uitgevind.

Kyk die video hier:

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.
Back to top button