VIDEO: Bestuurder veroorsaak amper groot ongeluk in Parysrylaan
'n Video wat wys hoe 'n bestuurder oor 'n rooi verkeerslig jaag en amper met 'n ander voertuig en voetgangers bots is vanmiddag op die Potchefstroom Facebookblad gedeel.

‘n Video wat wys hoe ‘n bestuurder oor ‘n rooi verkeerslig jaag en amper met ‘n ander voertuig en voetgangers bots is vanmiddag (16 Julie) op die Potchefstroom Facebookblad gedeel.
Dit blyk dat die video kort nadat dit opgelaai is, afgehaal is. Die video isĀ met ‘n ‘dashcam’ afgeneem.
Gelukkig is niemand beseer nie.