VIDEO: ‘Die Herald loer in’ Episode 2
Die Herald het in die tweede episode van 'Loer in' gaan kyk hoe 'n paar Potchefstroomse "Cage Fighters" reg maak vir gevegte wat op 26 Julie in die banketsaal plaasvind. Ons het ook by Pearl Mashila, wat verlam was na haar vorige kêrel haar aangerand, gaan inloer.

Die Herald het in die tweede episode van ‘Loer in’ gaan kyk hoe ‘n paar Potchefstroomse “Cage Fighters” reg maak vir gevegte wat op 26 Julie in die banketsaal plaasvind.
Ons het ook by Pearl Mashila, wat verlam was na haar vorige kêrel haar aangerand, gaan inloer.
Enige voorstelle vir waar die Herald volgende kan gaan inloer kan na dustin.wetdewich@media24.com aangestuur word.