VIDEO: Ekstase op die Bult na Wêreldbeker wen
Saterdag, 2 November, het die hele Potchefstroom saam fees gevier toe die Springbokke die Rugby Wêreldbeker huis toe gebring het.

Dié video wys hoe dit op die Bult kort na die oorwinning gelyk het. (Die video is deur Damian Struben op Facebook geplaas.)